Phylicia Rashad

Phylicia Rashad
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Phylicia Ayers-Allen
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Condola Rashād
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phylicia Rashad (gebore 19 Junie 1948) is 'n Afro-Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente For Colored Girls (2010) en Creed (2015), en in die televisiereekse The Cosby Show (1984) en Cosby (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search